In hierdie episode gesels Charl oor sy liefde vir lees en wat hy daardeur geleer het deur die jare, en hoe dit hom help in sy persoonlike en besigheids lewe.

Dan gesels hy ook oor sy liefde vir sport, sy agtergrond as ‘n Rugby breier, en die lesse wat dit vir hom geleer het.

 

Charl Jacobs op Radio Tygerberg

Leave a Reply